Die SOMPOMP

R399,00

Buy Now
Category Tag

Description

Almal kan Wiskunde doen – party van ons moet net bietjie meer oefen.

Hierdie kursus is die resultaat van een onderwyser se kleingroep interaksies met leerders vir wie wiskunde nie natuurlik kom nie. Oefeninge fokus op die onderliggende konsepte en herhaling, met taakspesifieke terugvoer.  Oefeninge bied genoeg afwisseling om nie verveling te wees nie, maar het genoeg herhaling om vaslegging te verseker.

Klem op die taal en woordeskat van wiskunde verseker dat leerders die konneksies kan bou tussen ‘n “abstrakte” van die alledaagse leefwêreld.  Toegang tot videos waar probleme stap vir stap met leerders hersien word is ‘n ekstra bonus.

“The more I practice, the better I get.” Gary Player (South African professional golfer; widely considered to be one of the greatest golfers of all time.)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Welcome to Edustudio Online

60% OFF till 14 November 2024