
Ontdek Die Plesier van Wiskunde
Neem jou wiskundevaardighede na die volgende vlak.
Maak somme sonder sweet!
En, voor jy weet,
is daar geen meer SOMSWEET!
Neem jou wiskundevaardighede na die volgende vlak.
Maak somme sonder sweet!
En, voor jy weet,
is daar geen meer SOMSWEET!
…is ‘n aanlyn wiskundekursus wat komplekse konsepte maklik en verstaanbaar maak deur interaktiewe lesse, oefeninge, en vasvrae.
Die kursus bou selfvertroue deur onmiddelike terugvoer en praktiese toepassings, wat leerders help om hul vaardighede stap vir stap te verbeter.
Met fundamentele onderwerpe in lyn met die Suid-Afrikaanse kurrikulum, is Die SOMPOMP ideaal vir alle leerders, ongeag hul vaardigheidsvlak. Dit bied toeganklike leer wat pret en sukses in wiskunde bevorder.
Ons het ervare onderwysers wat Die SOMPOMP ontwerp het om wiskunde pret en maklik te maak.
Kies uit ons prettige aanlyn lesse en videos wat jou sal help om wiskunde beter te verstaan.
"Ek was bietjie geroes toe ek met Die SOMPOMP begin het, maar die kursus was so interessant en pret dat ek vinnig weer op dreef gekom het!"
"Ek is nie so into wiskunde nie, maar Die SOMPOMP het my wiskunde skills next level gevat! Ek kry nou sommer maklik meer as 60%."
"Ek het gemiddelde wiskundevaardighede gehad, maar sedert ek Die SOMPOMP gebruik en elke dag 'n bietjie oefen, is ek nou 'n 80% student! Dis seker die geheim..."