Ek dink nie daar is iemand wat die klok kan klop nie!
toets JOU Wiskunde-Spoed!
Dink jy is vinnig met wiskunde? Kan jy somme teen die klok baasraak? Daar is net een manier om uit te vind!
Kan Jy Die Somme Oplos Binne 1 Minuut? â³ð¥
ð¡Jy 60 sekondes… Sal jy 20 somme kan oplos?Â
ð¯ DIE UITDAGING: â Los 20 somme op in 1 minuut. â Kyk hoe vinnig jou brein somme kan doen! â Daag jou gesin uit en kyk of julle die Klok kan Klop!