MATHS Catch Up, Keep Up, Move On

Hierdie kursus is spesiaal vir graad 8 leerders wat nog nie by die aanvang van die skooljaar ‘n plek in ‘n formele skool gekry het nie. Deur die kursusse te volg sal die basiese vaardighede onderhou en uitgebrei word.  Wanneer leerders akkomodeer word in ‘n skool, sal hulle gereed wees om aan te gaan.

WNPS DEMO

Toets van verskeie funkstionaliteite.

EBW Gr9

Opsomming en oefeninge gebaseer op EBW vir graad 9 soos deur die WKOD webblad en kwartaalplanne gegee.