SOMPOMP – DEMONSTRASIEMODEL

Almal kan Wiskunde doen – party van ons moet net bietjie meer oefen. Hierdie kursus is die resultaat van een onderwyser se kleingroep interaksies met leerders vir wie wiskunde nie natuurlik kom nie. Oefeninge fokus op die onderliggende konsepte en herhaling, met taakspesifieke terugvoer. Oefeninge bied genoeg afwisseling om nie verveling te wees nie, maar […]
WISKUNDE Basiese Grondbeginsels

Die geheim van sukses in Wiskunde is oefening. The secret to success in Maths is practice. “The more I practice, the better I get.” Gary Player (South African professional golfer; widely considered to be one of the greatest golfers of all time.)
Edustudio Wiskunde

Grades 7 -9 CAPS aligned Maths for the third term. We focus on consolidation of concepts and practicing skills to the point of competence. Grade 7-9 KABV Wiskunde, met die fokus op vaslegging van konsepte, en inoefening van vaardighede.
AOS WISKUNDE

Hierdie kursus bevat alles wat ‘n leerder nodig het om die AOS (Algemene Onderwyssertifikaat) wat aan die einde van graad 9 plaasvind te slaag.