Neem jou wiskundevaardighede na die volgende vlak.
Maak somme sonder sweet! En, voor jy weet, is daar geen meer SOMSWEET!
Die SOMPOMP
…is ‘n aanlyn wiskundekursus wat komplekse konsepte maklik en verstaanbaar maak deur interaktiewe lesse, oefeninge, en vasvrae.
Die kursus bou selfvertroue deur onmiddelike terugvoer en praktiese toepassings, wat leerders help om hul vaardighede stap vir stap te verbeter.
Met fundamentele onderwerpe in lyn met die Suid-Afrikaanse kurrikulum, is Die SOMPOMP ideaal vir alle leerders, ongeag hul vaardigheidsvlak. Dit bied toeganklike leer wat pret en sukses in wiskunde bevorder.
Wat Sluit Hierdie Prettige Kursus In?
Gebruiker Persoonlike Terugvoer
Die platform verseker dat leerders nooit oorweldig voel nie, met opsies en resultate wat hul individuele behoeftes ondersteun.
Elke leerder ontvang 'n unieke leerervaring wat hul resultate en keuses reflekteer, sodat hulle op hul eie pas kan groei.
Aandagspan Ontwikkelende Wiskunde Oefeninge
Persoonlik Aangepaste Progressie
Moeilikheid word n.a.v. leerder se vaardighede outomaties aangepas.
Die brein bly effektief aktief
Die geheim is in the DRIL!
Die SOMPOMP
30 somme per dag is die verskil tussen somsweet en wiskundesukses!
Daag jouself elke dag uit en sien hoe konsekwente oefening jou wiskundige selfvertroue bou!
Cool Wiskunde Wenke
Slim Wiskunde - "HACKS"
Idiootbestand! Getoets- en Beproefde Metodes WAT WERK!
Basiese Wiskunde Op Pret Maniere
Ons het ervare onderwysers wat Die SOMPOMP ontwerp het om wiskunde pret en maklik te maak. Kies uit ons prettige aanlyn lesse en videos wat jou sal help om wiskunde beter te verstaan.
Prettige en Praktiese Lesse: Leer met interessante videos en speletjies wat wiskunde op ‘n nuwe manier aanbied.
Vaardigheidsvlak aangepaste Oefeninge: Doen eenvoudige oefeninge wat jou help om konsepte vinnig te bemeester.
"Ek was bietjie geroes toe ek met Die SOMPOMP begin het, maar die kursus was so interessant en pret dat ek vinnig weer op dreef gekom het!"
Kristin Matthee
"Ek is nie so into wiskunde nie, maar Die SOMPOMP het my wiskunde skills next level gevat! Ek kry nou sommer maklik meer as 60%."
Darren Erasmus
"Ek het gemiddelde wiskundevaardighede gehad, maar sedert ek Die SOMPOMP gebruik en elke dag 'n bietjie oefen, is ek nou 'n 80% student! Dis seker die geheim..."