About Course
In hierdie AFR Gr 4–5 Kwartaal 1, Week 1–2 Klankgrepe en Lettergrepe les ontdek leerders hoe los klanke saam ’n sterk muur van taal vorm.
Hierdie les is spesifiek ontwerp vir:
• Graad 4 Afrikaans Huistaal Onderwysers
• Graad 5 Afrikaans FAL Onderswysers
• CAPS belynde Afrikaans Huistaal vakinhoud, videoles, Werkkaarte en aktiwiteite asook verskeie tipes assesseringsinstrumente vir leerders om te oefen en onderwysers om van gebruik te maak en aan te pas.
• Leerders wat sukkel met lees en spelling
Ons fokus op:
✔ Hoe om woorde in lettergrepe te verdeel
✔ Die verskil tussen klankgreep en lettergreep
✔ Lettergreepverdeling reëls volgens AWS
✔ Enkel en dubbel medeklinker reëls
✔ Die deelteken en nuwe lettergrepe
Hierdie les help leerders om leesvloei te verbeter, spelling te versterk en woordstruktuur beter te verstaan.
Wanneer ’n kind verstaan hoe ’n woord opgebou is, verander lees van raaiwerk na begrip.
📚 Wat Jy In Hierdie Les Sal Leer
• Wat is ’n klankgreep
• Wat is ’n lettergreep
• Hoe om woorde korrek te breek
• Waarom ons sekere breekreëls volg
• Praktiese voorbeelde vir Graad 4 en Graad 5
Hierdie inhoud is ideaal vir:
• Onderwysers wat ’n gestruktureerde lesplan soek
• Ouers wat hul kinders met huiswerk help
• Tutore wat leesintervensie doen
🎯 Sleutelwoorde
Graad 4 Afrikaans lettergrepe
Graad 5 Afrikaans lettergrepe
Hoe om woorde in lettergrepe te verdeel
Verskil tussen klankgreep en lettergreep
Lettergreepverdeling reëls AWS
Afrikaans lesplan Graad 4
Afrikaans lesplan Graad 5
CAPS Afrikaans
________________________________________
Hier bou ons nie net woorde nie.
Ons bou begrip.
Ons bou selfvertroue.
Ons bou taal wat hou.
NOTA: ‘n Lettergreep verdeel direk na ‘n difting MITS dit gevolg word deur ‘n nuwe lettergreep.